Moves Is Bad lyrics

by

Early B


[Vers 1]
Kyk hie nou die dag, loop ‘n man binne in ‘n party
Da was baie ouens ma die vibe was nca brie
Ek check toe ek gaan blok want dit maak nie saak nie
En daar is een kind da wat lyk na my smaakie
Ek wys my bra da staan my size
Vra my which one, that one in the white? Chize
Hy wys my ne man that girl have a guy and a blind bou is easier tonight
Ai
Maar anyways ek [?]
Ek het ‘n Jager op my, doen dit duidelik man
Shots vir almal Redbull skink maak dit bom
Lyk is taliban, plus ek is an
Bra en ek smaak vir dans
Sy kyk vir my soos jys ‘n plan
Ek distance my ek wys ha dan
Moenie my watch nie girl watch jou man
Skyf weg soos sy nader step
Ek speel ‘n bietjie hard to get
Haar body language sê sy smaak dit né
My naam is Early B ek maak my nooit laat nie né

[Koor]
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak

[Vers 2]
Ek greet die ouens soos nca ek gaan line now
[?]
Ek check by myself bra jy gaan slice cow
Ek wys hulle klim in en waai bye bye now
Hy sit voor en sy sit agter
Sy kyk my vas soos ek my spieel adjust het
Ek’s so deurmekaar ek sit die radio sagter
Om te kyk waar ek draai ‘cause we gonna get busted
Ek vat die pad ek vra links of regs
En se my wie drop ek eers, sy sê: ek, yoh
Sorry bra ma my motjie’s die naaste
Ons drop haar en dan is ek next, sho
Maar anyways man ons drop haar ons drop hom
Ek ry weg soos beep beep gooi petrol ok in jong
Vang ‘n cruz and I’m on the way home
Toe scroll ek deur my phone
Ek gaan deur my texts, log on whatsapp
Raai watse message kry ek
Is dai kind sy sê come back

[Koor]
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak

[Vers 3]
Ek het ‘n u turn gekap ek is daarso nou
Sy maak die deur oop vra my wa my ou
Ek se ek weet nie ek het terug gedraai vir jou
Sy se my sjoe ek het gedink dat hy is saam met jou
Sy wys ek heti geweet of ek die call moet gee nie
Stuur ek maar ‘n boodskap wou nie forward wees nie
Ek se is cool man babygirl is all good jistie
Kom ons vat ‘n lang drive maak ‘n draai by die seetjie
Ek start die kar trap die clutch in, sit eerste
Gooi ‘n ref ref trek weg (woom)
En ek kap seconds, sien daars iemand ini pad
En ek gooi ‘n clutch brake en ek slek (woom)
Ek sien die kindjie panic en ek vra haar wat skud
Sy sê my Earl asseblief ry an
Ek vra haar hoekom
Toe voel ek iemand spring op die bonnet
Sy sê jy! Is my man

[Koor]
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak
My moves is bad so bad
My bru watch out vir jou gear
As ek haar add op Whatsapp is dit nag hoor jy wat ek sê
Ek maak jou swak
Hy whitie whitie, hy whitie
Hy sal jou bene kap
Ek sal dit kap
Hy whitie whitie, hy whitie whitie
Hy maak jou swak
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net